Welkom by

CRUX DOHNES

CRUX DOHNES nooi jou uit om deel te word van ons wêreld. Ons is ‘n trotse span wat met toewyding ‘n geharde, funksionele, doeltreffende dier, met balans teel, wat ‘n verskil aan jou kudde sal maak.
‘n robuuste skaapras

Dohne Merino

Dohne Merino Geskiedenis

Die skaap industrie in Suid Afrika het sy oorsprong in die vroë negentiende eeu. Na die Peninsula oorlog (1808 – 1813) is fyn-wol Merino’s van Spanje dwarsoor die wêreld versprei. Voor en na die wêreldoorlog het Merino skaapboere gesukkel om volhoubaar te boer as gevolg van lae lammeroeste en hoë mortaliteite.

Seleksie kriteria

Reproduksie onder natuurlike omstandighede is die kern van ons seleksie kriteria.
Goeie moeders is die basis van ons teling. ‘n Kaal, oop kop skaap, om die steekgras te trotseer. ‘n Vleis-wol skaap, met balans tussen wol en vleis. ‘n Puik bouvorm, met ‘n medium raam.

Ons top Ramme

JL 5.1099

Topprys 2018 – R 48000

JL 5.1099

SV 3.202

Topprys 2016 – R 50000

SV 3.202

JL 4.317

Topprys 2017 – R 62 000

JL 4.317

JL 2.641

Topprys 2015 – R 46 000

JL 2.641

Ons wys die weg!
Ons werk saam

Die span

spesialiste

Saam maak ons ‘n verskil! Ons kom al ‘n lang pad met ons adviseurs en en woldeskundiges.

Skakels

Crux se sakevennote, saam is ons ‘n span.

Direksie

Die Crux Direksie vorm die groep van telers wat bestaan uit, Koos Vosloo, Louwrens Conradie, Wikus Bekker en Schalk van der Merwe.

Crux Bestuursprogram

Ram lammers vanuit die drie stoete, naamlik De Put Dohnes, All-in-one Dohnes en Donum Dohnes word vanaf 120 dae ouderdom in een populasie bestuur.
Die ideale merino

CRUX DOHNES

Dohne Merino’s is die ideale Merino afstammeling vir ‘n volhoubare wol/vleis- boerdery. Verbeter jou merino’s se gehardheid, vrugbaarheid en vleisproduksie met Dohne Merino ramme en behou steeds ‘n goeie vag op jou skaap. Gebruik CRUX DOHNE ramme om meer lammers te speen in ekonomiese realiteite waarin ‘n “wol-boer” se inkomste 80% uit vleis bestaan.

Vinnige feite

CRUX DOHNES het sy bestaan gehad in Edenburg in die Suid-Vrystaat in 2007. Vier bestaande telers naamlik De Put Dohnes, All-in-one Dohnes, Gnu Dohnes en Donum Dohnes, het ‘n teelgroep gevorm. Die eerste ram inname was Januarie 2008 en die eerste produksie veiling met 80 ramme en 2000 ooie, op die plaas De Put, Edenburg op 5 Februarie 2009. Huidig is Gnu Dohnes nie meer deel van CRUX nie.

Gebeurtenisse

Sept 24 - Veiling

All Day Nulla porttitor accumsan tincidunt. Donec sollicitudin molestie malesuad aporttitor tincidunt sollicitudin.

Sept 25 - Inligtingsdag

10am – 12pm Nulla porttitor accumsan tincidunt. Donec sollicitudin molestie malesuad aporttitor tincidunt
Crux Dohnes

Ram Gallery

Banier

2010 SD 7.843

R 60 000

Boeta

2017 – JW 5.558

R 220000

Calvinia

2012 top 3 links MV 0.301

R 100000

Clark

2011 – CR 8.366

R 72 000

Lepat

2015 – JL 2.499

R 42 000

Marius

GF 2.1349

R 27 000

Leer meer

Praktiese Artikels

Riglyne vir nuwe boere om suksesvol te boer

Die boer wat onthou om die eenvoudige goed reg te doen en wat rêrig by die bestuur van sy skape betrokke is, maak meer geld uit sy boerdery. Die boer bestuur sy kudde volgens ‘n uitgewerkte plan wat voorsiening maak vir die belangrikste datums in die produksie-siklus.

Blup, Feite en Mites

BLUP is “presisie teling” vir die stoetboer.
Alle beskikbare data omtrent die dier en sy verwantes word in een ontleding gekombineer om die dier se teelwaardes ten op sigte van daardie spesifieke kenmerk te beraam ten einde seleksie besluite te neem.

Kontak ons vandag